Woorde vlieg soos skoenlappers weg in die wind...

Woorde vlieg soos skoenlappers weg in die wind...

Wednesday, 25 April 2012

Jy


Jou hand op my heup
My kop op jou skouer
Jou asem in my nek
Jou reuk op my kussing ...in my hare

Veilig
Verslaaf
Versot
Verlore
Bang om te sĂȘ
verlief