Woorde vlieg soos skoenlappers weg in die wind...

Woorde vlieg soos skoenlappers weg in die wind...

Tuesday, 16 October 2012

Gelukkig gelukkig.

Geluk word gemeet aan die breedte van 'n glimlag
die versnelling van 'n hartklop
die glinster in 'n oog
Verspot
Verken
Versigtig
Versot 
Verlief
 Vir altyd?

Vir NOU...



Hand aan handhart in hartSiele aan mekaar geknoop.
- Mia - 16 Oktober 2012