Woorde in pixels is dalk beter as woorde in ink...so kan die wind nie net kom en wegwaai wat ek dink.
Woorde vlieg soos skoenlappers weg in die wind...
Tuesday, 16 October 2012
Gelukkig gelukkig.
Geluk word gemeet aan die breedte van 'n glimlag die versnelling van 'n hartklop die glinster in 'n oog Verspot Verken Versigtig Versot Verlief Vir altyd? Vir NOU...
Hand aan handhart in hartSiele aan mekaar geknoop. - Mia - 16 Oktober 2012
No comments:
Post a Comment