Woorde vlieg soos skoenlappers weg in die wind...

Woorde vlieg soos skoenlappers weg in die wind...

Tuesday, 29 January 2013

Venster van jou hart

Ek loer deur die venster van jou bedrukte hart
Haal af die knip en laat my in ...
ek wil vir jou sprokies lees en jou vir altyd bemin.

No comments:

Post a Comment