Woorde in pixels is dalk beter as woorde in ink...so kan die wind nie net kom en wegwaai wat ek dink.
Woorde vlieg soos skoenlappers weg in die wind...

Monday, 29 April 2013
Monday, 15 April 2013
Sunday, 14 April 2013
Wednesday, 10 April 2013
Jy is my lig
- As die toekoms blink is en die sterre se geflikker vir my wink. As die helder maan my wakker maak en sy lig my na buite roep. Dan sal ek weet dat jy die een is wat lig bring in my lewe. My uit die skadu uit trek in jou ligkring in om styf langs jou te kom sit. Verlig, verlief, veilig...vir altyd.
Tuesday, 9 April 2013
Realiteit
Toe ek wakker word voel my drome oorbodig...
want realiteit voel soos 'n droom.
Maak my wakker...
knyp my...
ek is bang realiteit is die koue glas water in my gesig.
want realiteit voel soos 'n droom.
Maak my wakker...
knyp my...
ek is bang realiteit is die koue glas water in my gesig.
Subscribe to:
Posts (Atom)