- As die toekoms blink is en die sterre se geflikker vir my wink. As die helder maan my wakker maak en sy lig my na buite roep. Dan sal ek weet dat jy die een is wat lig bring in my lewe. My uit die skadu uit trek in jou ligkring in om styf langs jou te kom sit. Verlig, verlief, veilig...vir altyd.
No comments:
Post a Comment