Woorde in pixels is dalk beter as woorde in ink...so kan die wind nie net kom en wegwaai wat ek dink.
Woorde vlieg soos skoenlappers weg in die wind...
Tuesday, 4 December 2012
My nuwe favourite band...
Mal oor hulle ''covers''. Nuwe vriend, Lean Luyt, het my aan hulle voorgestel... Love die manier hoe hulle vir 'n liedjie wat jy al oor-en-oor gehoor het 'n nuwe baadjie aantrek.
No comments:
Post a Comment